Duties/Pligte The incumbent will be responsible for:
Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir:
Job Requirements/Pos Vereistes
Recommendation/Aanbeveling
.
- Teaching undergraduate and postgraduate students in Mathematics Education;
- Engaging in research in Mathematics Education and related fields;
$ads={1}
Publishing research in reputable academic and peer-reviewed journals;- Supervising postgraduate students in Mathematics Education and related fields;
- Participating in social impact projects in Mathematics Education and rendering appropriate services to the University and teaching community;
- Contributing to academic administration and leadership in the discipline, Department and Faculty.
Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir:
- Die onderrig van Wiskunde-onderwys aan voor- en nagraadse studente;
- Navorsing in Wiskunde-onderwys en verwante vakgebiede;
- Die publikasie van navorsing in gerespekteerde akademiese en eweknie-beoordeelde vaktydskrifte;
- Studieleiding van nagraadse studente in Wiskunde-onderwys en verwante vakgebiede;
- Deelname aan maatskaplike-impakprojekte in Wiskunde-onderwys en die lewering van toepaslike dienste aan die Universiteit en die onderriggemeenskap;
- Bydrae tot akademiese administrasie en leierskap in die vakgebied, Departement en Fakulteit.
Job Requirements/Pos Vereistes
- A relevant PhD with Mathematics Education as the focus;
- A teaching qualification;
- Evidence of strong and current publications in peer-reviewed journals;
- Evidence of postgraduate supervision at Honours, Master's and Doctoral level in Mathematics Education and other related fields;
- Experience in teaching Mathematics Education at undergraduate and postgraduate levels.
- 'n Toepaslike PhD met Wiskunde-onderwys as fokus;
- 'n Onderwyskwalifikasie;
- Bewyse van sterk en eietydse publikasies in eweknie-beoordeelde vaktydskrifte;
- Bewese nagraadse studieleiding op honneurs-, magister- en doktorale vlak in Wiskunde-onderwys en ander verwante vakgebiede;
- Ervaring in die onderrig van Wiskunde-onderwys op voor- en nagraadse vlak.
Recommendation/Aanbeveling
- Experience and/or knowledge of technology-aided education;
- National Research Foundation (NRF) rating;
- Departmental and/or Faculty leadership and management experience.
- Ervaring en/of kennis van tegnologiegesteunde onderwys;
- Gradering deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS);
- Ervaring van departementele en/of fakulteitsleierskap en -bestuur.